Verskil tussen weergawes van "Joachim Nikolaus von Dessin"

geen wysigingsopsomming nie
k (+ Sjabloon:Voorbladster & Kategorie)
No edit summary
[[Lêer:Dessin-Wappen 1840.PNG|duimnael|Von Dessin familiewapen]]
 
'''Joachim Nikolaus von Dessin''' (* 1704 in [[Rostock]]; † [[18 September]] [[1761]] in [[Kaapstad]])<ref name="Tyrrel-Glynn">Tyrrell-Glynn, W. 1968. "Von Dessin". In: De Kock, W.J. (hoofred.). ''Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek''. Deel I. Kaapstad: Nasionale Boekhandel, pp. 899 - 890.</ref><ref>Spohr, O. 1968. Vater der kapländischen Büchereien: Joachim Nikolaus von Dessin. In: Schleucher, K. (Red.). ''Deutsche unter anderen Völkern: Pioniere und Außenseiter'' Darmstadt: Turris-Verlag. S. 141,156</ref> word deur die bemaking van sy 3 856 boekdele<ref name="Delmas.2010" /><ref name="Boëseken1985.74" /> (insluitend 9 atlasse en 72 manuskripte)<ref name="Bostoen.1996." /><ref name="Bax1970.89">[https://web.archive.org/web/20210814202233/https://knaw.versie1.online/DL/publications/PU00010214.pdf Bax, D. 1970. ''Zuid-Afrika's eerste openbare verzameling op het gebied van kunst en etnologie 1764–1821''. Amsterdam:North-Holland Publishing Company, p. 89]</ref> en ander rariteite (''Dessiniarium'') aan die [[NG Kerk]] (Kaapse Kerk), soos in sy testament bemaak op 2 Julie 1761,<ref>[https://dbnl.org/tekst/aa__001biog05_01/aa__001biog05_01_0281.php A.J. van der Aa. 1858. ''Biographisch woordenboek der Nederlanden''. Deel 4. Haarlem: J.J. van Brederode]</ref> onthou as die grondlegger van die Suid-Afrikaanse openbare [[biblioteek]]. Sy "herebiblioteek" was die grootste versameling boeke in die Kaapstad van die 18de eeu, en vorm die kern waaromheen die hele Suid-Afrikaanse biblioteekwese ontwikkel het.
 
== Lewensoorsig ==
13 840

wysigings