Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Morne"

(→‎In aanbou: nuwe afdeling)
(→‎Jan Christian Smuts: nuwe afdeling)
 
Ek het nou nog artikels na jou gebruikersnaamruimte geskuif. Skep hulle asb. in die toekoms self onder Gebruiker:Morne/Artikelnaam. Die hoofnaamruimte is nie 'n as 'n sandput bedoel nie. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 06:12, 19 April 2010 (UTC)
 
==Jan Christian Smuts==
 
Morne,
 
Jy het Jan Christian Smuts verskuif na [[Jan Christiaan Smuts]]
Ek gaan die skuif terugrol. In JC Smuts outobiografie wat in 1952 gepubliseer is, en wat deur sy seun, ook JC Smuts, geskryf is noem hy dit spesifiek op bl.6 dat Genl Smuts sy naam as Christian gespel het met een "a" na gelang van sy oupa se name wat Jan Christian de Vries geheet het.
--[[Gebruiker:Lewensywer|Lewensywer]] ([[Gebruikerbespreking:Lewensywer|kontak]]) 20:12, 30 April 2010 (UTC)
1 359

wysigings