Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

10 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
 
== Gebeure ==
* [[161]] - '''[[Marcus Aurelius]]''' en '''[[Lucius Verus]]''' volg [[Antoninus Pius]] op om mede-keisers van die [[Romeinse Ryk]] te word.
* [[1667]] - [[Pous Alexander VII]] stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Louis de Vendôme.
* [[1926]] - Die eerste suksesvolle trans-Atlantiese radio-telefoon gesprek vind plaas tussen [[New York]] en [[Londen]].
* [[1936]] - [[Duitsland]] herbeset die gedemilitariseerde '''[[Rynland]]''', en verbreek daarmee die [[Verdrag van Versailles]] en die [[Locarno Verdrae]] wat na die [[Eerste Wêreldoorlog]] onderteken is.
* [[1950]] - Die [[Sowjetunie]] reik 'n verklaring uit wat ontken dat die [[Duitsland|Duitse]] [[kernfisika|kernfisikus]] '''[[Klaus Fuchs]]''' as 'n Sowjet [[spioenasie|spioen]] gedien het.
* [[1965]] - Amerikaanse Burgerregtebeweging: [[Burgerregte]] betogers wat van [[Selma, Alabama|Selma]] na [[Montgomery, Alabama|Montgomery]], [[Alabama]] marsjeer word brutaal deur die [[polisie]] aangeval op '''[[Selma na Montgomery optogte|Bloedige Sondag]]'''.
 
== Geboortes ==
106 800

wysigings