Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
== Kinderjare ==
Sy het grootgeword op 'n hoewe naby [[Benoni]], waar sy die Laerskool Putfontein van 1982 tot 1988 bygewoon het. Aan die Hoërskool Die Kruin vir Kuns, Musiek, Ballet en Drama in [[Parktown]], [[Johannesburg]], waar sy van 1989 tot 1993 onder meer ballet geneem het, was sy volgens haar oud-balletonderwyseres baie gewild onder die meisies.
Haar ma, Gerda (oorspronklik van [[Duitsland|Duitse]] afkoms), het in 1991 haar pa, Charles (oorspronklik van [[Frankryk|Franse]] en [[Nederlands|Nederlandse]] afkoms), met sy eie wapen doodgeskiet uit selfverdediging nadat dronkenskap en huishoudelike geweld 'n breekpunt in hul huis bereik het. (Charlize was toe 15 jaar oud.) Gerda is nie aangekla weens sy dood nie.
 
== Hollywood ==
84 100

wysigings