Verskil tussen weergawes van "Noordwes-Universiteit"

(+ Beeld & Kategorie)
* [[Rina Hugo]], bekende sangeres het haar B.Mus.-graad hier verwerf in 1970. Sy was ook lid van die Alabama Studentegeselskap. Sy het uitgeblink in feitlik alle genres wat deur 'n solis beoefen kan word naamlik: [[Opera]], [[oratorium]], operette, musiekblyspele, die kunslied en ligte musiek.
* [[Kobie van Rensburg]] <ref>[http://www.kobievanrensburg.de www.kobievanrensburg.de]</ref> is 'n wêreldbekende [[opera]]sanger wat tans vanuit Duitsland werk. Hy was lid van die Potchefstroomse Universiteitskoor (1987-1994).
* [[Christa Steyn]], student gedurende 1976-1978, was ook lid van die Alabama Studentegeselskap; 'n komponis, klavierspeler en Afrikaanse sangeres wat bekend is vir haar duette saam met Jannie du Toit.
 
== Kommersiële produkte en patente ==
80 545

wysigings