St. John's, Newfoundland en Labrador

St. John's is die hoofstad van die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador. Daar is ook 'n hawe in die stad.

St. John's
St. John's is in Newfoundland en Labrador
St. John's
St. John's
Koördinate: 47°34′3″N 52°42′26″W / 47.56750°N 52.70722°W / 47.56750; -52.70722
LandVlag van Kanada Kanada
Gebied Newfoundland en Labrador
Stigting24 Junie 1497
Regering
 • BurgemeesterDennis O'Keefe
Oppervlak
 • Stad446,04 km2 (172,2 vk. myl)
 • Stedelik
182,62 km2 (70,51 vk. myl)
 • Metro
804,63 km2 (310,7 vk. myl)
Hoogte
0−147 m m (0−483 m ft)
Bevolking
 • Stad106 172
 • Digtheid238/km2 (91,9/vk. myl)
 • Stedelik
165 346
 • Stedelike digtheid891,1/km2 (2 308/vk. myl)
 • Metro
196 966
 • Metrodigtheid244,8/km2 (94,9/vk. myl)
Skakelkodes709
Webwerfstjohns.ca

Geskiedenis

wysig

Die stad het ontstaan toe Engeland die eiland Newfoundland geannekseer het in 1583. Die beheer van die stad het daarna verskeie kere gewissel tussen Frankryk en Engeland, maar na 1762 het dit onder Engelse beheer gebly.

  Hoofstede van Kanada  
HoofstedeCharlottetownEdmontonFrederictonHalifaxIqaluitOttawaQuebecstadReginaSt. John'sTorontoVictoriaWhitehorseWinnipegYellowknife