Stephen Fry (rugbyspeler)
- Vir die akteur, sien Stephen Fry.
Stephen Perry Fry (14 Julie 1924, Somerset-Wes – 29 Junie 2002, Somerset-Wes) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se drie-en-twintigste Springbokkaptein.
| |||||
Volle naam | Stephen Perry Fry | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 14 Julie 1924 | ||||
Geboorteplek | Somerset-Wes, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 29 Junie 2002 (op 77) | ||||
Sterfteplek | Somerset-Wes | ||||
Skool | Diocesan College | ||||
Universiteit | Universiteit van Kaapstad | ||||
Beroep | Elektriese ingenieur, Boer | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Garrison, Universiteit van Kaapstad, Villagers, Somerset-Wes | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Westelike Provinsie, Wes-Transvaal | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1951–1955 | Suid-Afrika | 13 |
Bron
wysig- 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9
Eksterne skakels
wysig- Stephen Fry by www.genslin.us/bokke
Voorafgegaan deur Hennie Muller |
Springbokkaptein 1951-1955 |
Opgevolg deur Basie Vivier |