Stoebe aethiopica
plantspesie
Die knoppiesslangbos (Stoebe aethiopica) is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant staan ook as die withofie-slangbos bekend.
Knoppiesslangbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Stoebe |
Spesie: | S. aethiopica
|
Binomiale naam | |
Stoebe aethiopica L., (1753)
| |
Sinonieme | |