Strumaria prolifera
plantspesie
Strumaria prolifera is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Strumaria behoort en deel is van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland op die Kourkammaberg voor. Hier groei dit hoog op die suidelike hang in die skadu's. Die plant word beskou as krities seldsaam, die populasie word nie meer as 100 plante geskat nie.
Strumaria prolifera | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. prolifera
|
Binomiale naam | |
Strumaria prolifera Snijman, (2005)
|