Struthiola is 'n genus van blomdraende plante wat behoort tot die familie Thymelaeaceae. Die genus is inheems aan Afrika en ongeveer 25 spesies is deel van die fynbos.

Struthiola
Struthiola myrsinites
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Thymelaeaceae
Subfamilie: Thymelaeoideae
Genus: Struthiola
L., (1767)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Belvala Adans.

Spesies

wysig

Daar is 31 spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

wysig