Struthiola tomentosa

Plantspesie

Die roemenaggie (Struthiola tomentosa) is 'n struik wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die struik word tot 60 cm hoog en blom van Julie tot Maart. Die spesie is deel van die fynbos.

Roemenaggie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Thymelaeaceae
Genus: Struthiola
Spesie:
S. tomentosa
Binomiale naam
Struthiola tomentosa
Andrews, (1803)
Sinonieme
  • Belvala chrysantha (Licht. ex Roem. & Schult.) Kuntze
  • Belvala tomentosa (Andrews) Kuntze
  • Struthiola chrysantha Eckl. & Zeyh. ex Meisn.
  • Struthiola chrysantha Licht. ex Roem. & Schult.
  • Struthiola chrysantha var. dregei Meisn.
  • Struthiola villosa Wikstr.

Galery

wysig

Bronnelys

wysig