Suidelike Ringnewel
Die Suidelike Ring-newel of NGC 3132, in Engels ook bekend as die Eight-Burst Nebula,[2] is ’n helder en goed bestudeerde planetêre newel in die sterrebeeld Seile. Dit is sowat 2 000 ligjare van die Aarde af.[2]
Suidelike Ring-newel | ||||
Sterrebeeld | Seile | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 10h 07m 01.7640s[1] | |||
Deklinasie | -40° 26′ 11.060″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 9,87[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 2 000[2] | |||
Skynbare grootte | 62 boogminute | |||
Ander name | ||||
NGC 3132, Eight-Burst Nebula,[2] Caldwell 74 | ||||
|
Eienskappe
wysigBeelde van die newel toon twee sterre na aan mekaar: een het ’n skynbare helderheid van 10 magnitude en die ander een van 16. Die kern van die newel, ’n witdwerg, is die dofste. Die ster, met ’n temperatuur van sowat 100 000 kelvin, verlig die newel met sy intense ultravioletstraling.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "SIMBAD-sterrekundedatabasis". Resultate vir NGC 3132 (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2020. Besoek op 3 Januarie 2007.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 "Fast Facts – Planetary Nebula NGC 3132". Hubble Heritage Project. Space Telescope Science Institute. Besoek op 6 Oktober 2007.
Eksterne skakels
wysig- Hubble Heritage-publikasie Geargiveer 2 Maart 2009 op Wayback Machine
- Hubble Heritage-projek – foto van NGC 3132
- Suidelike Ringnewel op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suidelike Ringnewel.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia