Lys van planetêre newels

Wikimedia lysartikel

Hier volg ’n lys van die bekendste planetêre newels:

Foto Eienaam Messier-katalogus NGC Ander name Datum ontdek Afstand (ligjare) Skynbare magnitude Sterrebeeld
Hen 2-47 6 600 Kiel
Rooi Spinnekopnewel NGC 6537 Voor 1888 sowat 3 900 11,9 Boogskutter
NGC 6565 Boogskutter
Kewernewel NGC 6302 Voor 1888 3 400 ± 0,5 7,1B Skerpioen
Saturnusnewel NGC 7009 1782 sowat 3 000 12,8 Waterdraer
Suidelike Ringnewel NGC 3132 Voor 1888 sowat 2 600 9,87 Seile
NGC 2438 1786 sowat 2 900 11,5 Agterdek
Retinanewel IC 4406 1888–1907 sowat 2 000 Wolf
NGC 2440 1790 sowat 3 600 9,3 Agterdek
Spirograafnewel IC 418 1888–1894 sowat 1 300 9,6 Haas
Pylstertnewel Hen 3-1357 1989 sowat 18 000 10,75 Altaar
Spiraal- Planetêre Newel NGC 5189 1835 sowat 2 600 9,5 Vlieg
Mz 1 1922 3 400 ± 0,5 12 Winkelhaak
Miernewel Mz 3 1922 sowat 8 000 13 Winkelhaak
Shapley 1 PLN 329+2.1 1936 ~1 000 12 Winkelhaak
Uurglasnewel MyCn18 1996 sowat 8 000 13 Vlieg
NGC 3918 1834 4 900 8,5 Sentour
Fleming 1 G290.5+07.9
ESO 170-6
1888? 7 900 13,1 Sentour
NGC 6751 6 500 15,8 Arend
NGC 6210 4 700 9,3 Hercules
NGC 40 1788 3 500 11,4 Cepheus
Spook van Jupiter NGC 3242 1785 1 400 8,6 Noordelike Waterslang
Flikkernewel NGC 6826 2 000 8,8 Swaan
Handgewignewel M27 NGC 6853 1764 1 360 7,5 Vos
Ringnewel M57 NGC 6720 1779 2 300 9 Lier
Eskimonewel NGC 2392 1787 sowat 2 900 10,1 Tweeling
Katoognewel NGC 6543 1786 3 300 ± 0,9 9,8B Draak
Klein Spooknewel NGC 6369 Voor 1800 9,9 Slangdraer
Medusanewel 1955 sowat 1 000 15,99 Tweeling
NGC 7027 1878 sowat 3 000 10 Swaan
Heliksnewel NGC 7293 1824 680 13,5 Waterdraer
Klein Handgewignewel M76 NGC 650, NGC 651 1780 sowat 3 400 10,1 Perseus
Uilnewel M97 NGC 3587 1781 sowat 2 600 9,9 Groot Beer
Vlindernewel M2-9 1947 2 100 14,7 Slangdraer
Voetspoornewel M1-92 1946 maksimum 15 000 11,7 Swaan
NGC 2346 1802 sowat 3 900 11,9 Eenhoring
Abell 39 1955 sowat 6 800 13,7 Hercules
Jones-Emberson 1 PK 164+31.1 1939 sowat 1 600 14 Rooikat
Suurlemoenskyfnewel IC 3568 1918 sowat 4 500 12 Kameelperd
Seepborrelnewel PN G75.5 1.7 2008 sowat 4 000 Swaan
Halssnoernewel PN G054.2-03.4 2005 Pyl
Krapnewel NGC 1952 1731 6 500 8,4 Bul
Suidelike Krapnewel Hen 2-104 1967 14,2 Sentour
Diamantringnewel Abell 33 2 700 Noordelike Waterslang
Abell 36 1955 780 Maagd
Abell 70 13 500 - 17 500 Arend
Abell 78 Swaan
Skedelnewel NGC 246 1785 sowat 1 600 8 Walvis

Verwysings

wysig