Maak hoofkeuseskerm oop
Die Suidelike Verbypad in rooi

Die Suidelike Verbypad is 'n snelweg in die suide van Johannesburg wat die N12 nasionale pad suid om die stad neem. Die snelweg begin by die Diepslootwisselaar en gaan ooswaarts. Dan gaan die snelweg deur die bekende Uncle Charlieswissellaar, deur die Xavierstraatwissellaar, deur die Kliprivierrylaanwissellaar, deur die Comarowegwissellaar, deur die Readingwissellaar tot by die Elandswissellaar waar dit aansluit by die Oostelike Verbypad of N3.

Sien ookWysig


  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Grootste snelweë in en om Johannesburg  

Johannesburg-sirkelpad (N1 (Westelike Verbypad) • N3 (Oostelike Verbypad) • N12 (Suidelike Verbypad)) • N17R21R24R59M1M2