Swartkeeldwerggaai
Die swartkeeldwerggaai (Cyanolyca pumilo) is ’n voëlspesie van die familie Corvidae en kom voor in Chiapas, Guatemala en Honduras.
Swartkeeldwerggaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cyanolyca
|
Spesie: | C. pumilo
|
Binomiale naam | |
Cyanolyca pumilo |
Sy natuurlike habitat is vogtige subtropiese of tropiese newelwoude.
Verwysings
wysig- ↑ "Cyanolyca pumilo". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia