Tadjikistanse Sosialistiese Sowjetrepubliek
Die Tadjikistanse Sosialistiese Sowjetrepubliek (Tadjikistans: Respublikai Sovetii Sotsialistii Tocikiston; Russies: Tadzhikskaya Советская Социалистическая Республика, Tadjikskaja Sowetskaja Sotsialistitsjeskaja Respoeblika), ook bekend as die Tadjikistanse SSR, was een van die republieke van die Sowjetunie.
| |||||
Volkslied: Internasionale Volkslied van die Sowjetunie | |||||
Hoofstad | Doesjanbe (van 1929 tot 1961 bekend as Stalinabad) | ||||
Grootste stad | Doesjanbe | ||||
Amptelike tale | Russies, Tadjikistans | ||||
Regering | Sosialisties | ||||
Onafhanklikheid Bestaan
Van Tot |
14 Oktober 1924 9 September 1991 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
143 100 km2 (8ste) | ||||
Bevolking - 1989-skatting - Digtheid |
5 112 000 (8ste) 35,7 / km2 | ||||
Geldeenheid | roebel (RUB )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
+5 (UTC) + (UTC) | ||||
Internet-TLD | .su | ||||
Skakelkode | + |
Tadjikistan is gestig op 14 Oktober 1924, aanvanklik as ’n outonome sosialistiese Sowjetrepubliek binne die Oezbekistanse SSR. Dit het op 5 Desember 1929 ’n aparte republiek van die USSR geword. Die deel wat vandag Noord-Tadjikistan is, is toe by die republiek gevoeg. Selfs met dié bykomende grondgebied was Tadjikistan steeds die kleinste Sentraal-Asiatiese republiek.
Op 9 September 1991 het die land hom onafhanklik verklaar en is dit hernoem tot die Republiek van Tadjikistan.
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Tajik Soviet Socialist Republic