Valsbruidsbos
(Aangestuur vanaf Tarenna pavettoides)
Die Valsbruidsbos (Tarenna pavettoides) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom vanaf Port St. Johns tot in eSwatini en ook die oostelike hooglande van Zimbabwe. Dit groei onder die kruin van woude en in moeraswoude.
Valsbruidsbos | |
---|---|
Loof en vrugte, Krantzkloof-natuurreservaat | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. pavettoides
|
Binomiale naam | |
Tarenna pavettoides (Harv.) Sim, 1907
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Valsbruidsbos.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Valsbruidsbos