Tegucigalpa
Tegucigalpa is die hoofstad en grootste stad van Honduras. Die stad het in 2010 'n bevolking van 1 126 534 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 201,5 km². Die bynaam is Tegus. Dit is op 29 September 1578 deur Spanjaarde as Real de Minas de San Miguel de Tegucigalpa gestig.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Honduras |
Department | Francisco Morazán |
Koördinate | 14°6′N 87°13′W / 14.100°N 87.217°W |
Gestig op | 29 September 1578 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 201,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 990 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 126 534 |
- Bevolkingsdigtheid | 5 604,6 vk/km |
- Metropolitaanse gebied | 1 324 000 |
Tydsone | UTC -06:00 |
Burgemeester | Nasry Asfura |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tegucigalpa.
- (en) Toerisme-inligting oor Tegucigalpa op Wikivoyage
- (en) "Tegucigalpa". Encyclopædia Britannica. Besoek op 12 Mei 2020.