Teleostei
Teleostei is die dominante visse van vandag. Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20,000 lewende spesies in.
Teleostei Tydperk: Jura – Onlangs
| |
---|---|
Bo na onder: Retroculus lapidifer, Labrisomus nuchipinnis, Ogcocephalus notatus, Acanthurus coeruleus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | Teleostei
|
Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes) en straalvinvisse (Actinopterygii).[1][2][3]
Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere. Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek.[4] Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp.[5][6]
Taksonomie
wysigVisse in hierdie infraklas kan in 12 superordes en 42 ordes onderverdeel word:
- Orde Pholidophoriformes †
- Orde Leptolepidiformes †
- Orde Tselfatiiformes †
- Superorde Osteoglossomorpha
- Superorde Elopomorpha
- Superorde Clupeomorpha
- Superorde Ostariophysi
- Superorde Protacanthopterygii
- Superorde Stenopterygii
- Superorde Cyclosquamata
- Superorde Scopelomorpha
- Superorde Lampridiomorpha
- Superorde Polymyxiomorpha
- Superorde Paracanthopterygii
- Superorde Acanthopterygii
Verwysings
wysig- ↑ R. Froese and D. Pauly (editors) (2006). "FishBase" (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020.
{{cite web}}
:|author=
has generic name (hulp); Onbekende parameter|month=
geïgnoreer (hulp) - ↑ Nelson, Joseph S. 2006. Fishes of the World. Wiley, N.Y. ISBN 0-471-25031-7.
- ↑ Helfman G. Collette B. & Facey D. 1997. The diversity of fishes. Blackwell, Oxford. ISBN 0-86542-256-7
- ↑ Ben Waggoner (17 Julie 1995). "Telostei" (in Engels). Museum of Paleontology, University of California, Berkeley. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2019. Besoek op 8 Junie 2006.
- ↑ Video of a slingjaw wrasse catching prey by protruding its jaw
- ↑ Vidio van 'n snoek wat sy prooi vang
- ↑ In ITIS word Gobiesociformes geplaas as onderorde Gobiesocoidei van die orde Perciformes.
- ↑ In ITIS word Syngnathiformes geplaas as onderorde Syngnathoidei van die orde Gasterosteiformes.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Teleostei. |