Clupeiformes
Clupeiformes is 'n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii.
Clupeiformes | |
---|---|
Uitstalling van Clupeiformes by die Smithsonian Natural History Museum. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Clupeiformes Bleeker, 1959
|
Families | |
Sien teks. |
Die volgende families is deel van die orde Clupeiformes:
- Chirocentridae
- Clupeidae
- Denticipitidae
- Engraulidae
- Pristigasteridae
- Sundasalangidae