1812
jaar
1812 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1807 | 1808 | 1809 | 1810 | 1811 | ◄ 1812 ► | 1813 | 1814 | 1815 | 1816 | 1817 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1812 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die IVde Korps in Rusland | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1812 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 12de jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 12 Februarie – Napoleon skaf die metrieke stelsel af.
- 26 Maart – 'n Aardbewing verwoes Caracas, Venezuela.
- 30 April – Louisiana word die 18de VSA-staat.
- 18 Junie – Die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812 breek uit.
- 24 Junie – Napoleon val Rusland in.
- Oktober – Desember – Napoleon se terugval van Moskou.
Geboortes
wysig- 20 Januarie – Dr. Adrian Roux, tweede leraar van die NG Kerk wat in Suid-Afrika georden is († 1884).
- 7 Februarie – Charles Dickens, Britse skrywer († 1870).
- 14 April – Sir George Grey, 'n goewerneur van die Kaapkolonie († 1898).
- 7 Mei – Robert Browning, 'n Engelse digter († 1889).
- 14 Mei – Jan Viljoen, pionier, soldaat en jagter († 1893).
- 9 Junie – Johann Gottfried Galle, Duitse astronoom en die eerste persoon wat Neptunus gesien het († 1910)
- 21 Julie – Kmdt. Louw Wepener, Boerekrygsman († 1865).
- 22 November – Jan Renier Snieders, Vlaamse skrywer en broer van August Snieders († 1888).
- 3 Desember – Hendrik Conscience, Vlaamse skrywer († 1883)
- 9 Desember – Thomas Bowler, Engelse skilder wat aan die Kaap gewerk het († 1869).
Sterftes
wysig- 2 Februarie – Isaac Titsingh, Nederlandse snydokter en handelsreisiger (* 1745).
- 21 April – Cornelis Jacob van de Graaff, een van die latere Hollandse goewerneurs van die Kaap de Goede Hoop (* 1734).
- 25 September – Sir George Yonge, waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie (* 1731).
- 13 Oktober – Generaal Isaac Brock.