Tetragonia echinata

Plantspesie

Die klappiesbrak (Tetragonia echinata) is 'n klein plant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Klappiesbrak
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Tetragonia
Spesie:
T. echinata
Binomiale naam
Tetragonia echinata
Aiton, (1789)

Galery

wysig

Bronne

wysig