Theano (dogter van Cisseus)

Theano (Oudgrieks: Θεανώ, Theanô) was, soos Hekabe, die dogter van Cisseus. Sy was die eggenote van Antenor saam met wie sy 'n seun, Laodamas, gehad het. Boonop was sy ook nog priesteres van Athena te Troje (Homeros, Ilias V 70, VI 298, XI 224; Dict. Cret. V 8.). Sy is deur Polignotus geskilder (Pausanias, X 27.).

Verwysings

wysig

Bronnelys

wysig