Thereianthus spicatus

Plantspesie

Die blouvleipypie (Thereianthus spicatus) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Thereianthus behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Piketberg en die Groot Winterhoekberge tot by die Palmietriviermonding en die Riviersonderendberge voor. Dit groei vanaf seevlak tot op hoogtes van 1000 m.

Blouvleipypie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
T. spicatus
Binomiale naam
Thereianthus spicatus
(L.) G.J.Lewis, (1941)
Sinonieme
  • Beilia spicata (L.) Eckl. ex Kuntze
  • Gladiolus alopecuroides Pers.
  • Gladiolus rubens Vahl
  • Gladiolus spicatus L.
  • Ixia spicata (L.) Willd.
  • Micranthus spicatus (L.) Heynh.
  • Paulomagnusia spicata (L.) Kuntze
  • Thereianthus spicatus var. linearifolius G.J.Lewis
  • Watsonia punctata var. zeyheri Baker
  • Watsonia rubens (Vahl) Ker Gawl.
  • Watsonia spicata (L.) Ker Gawl.

Galery

wysig

Bronne

wysig