Thunder Bay, Ontario
Thunder Bay is 'n hawestad in die provinsie Ontario, Kanada, geleë aan die oewer van die Bowemeer. Dit is aan die noordwes gedeelte van die Bowemeer, ongeveer 917 km noordwes van Toronto. Die stad was gestig op 1 Januarie 1970 toe die stede Fort William, Port Arthur en die dorpe McIntyre en Neebing saamgesmelt het.
Thunder Bay | |
---|---|
Stad | |
Stadshorison van Thunder Bay | |
Koördinate: 48°22′56″N 89°14′46″W / 48.38222°N 89.24611°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Ontario |
Distrik | Thunder Bay |
Gestig op | 1 Januarie 1970 |
Regering | |
• Burgemeester | Keith Hobbs |
Oppervlak | |
• Land | 328,24 km2 (126,73 vk. myl) |
• Water | 119,0 km2 (45,9 vk. myl) 26.6% |
• Stedelik | 179,38 km2 (69,26 vk. myl) |
• Metro | 2 556,37 km2 (987,02 vk. myl) |
Hoogte | 199 m (653 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 108 359 |
• Digtheid | 330,1/km2 (855/vk. myl) |
• Stedelik | 102 222 |
• Stedelike digtheid | 569,9/km2 (1 476/vk. myl) |
• Metro | 121 596 |
• Metrodigtheid | 47,6/km2 (123/vk. myl) |
Tydsone | UTC-5 (EST) |
• Somertyd | UTC-4 (EDT) |
Poskode | P7A tot P7G, P7J, P7K |
Skakelkodes | 807 |
Webwerf | www.thunderbay.ca |
Geskiedenis
wysigFranse ontdekkingsreisigers het die area reeds in 1678 besoek. Fort William was 'n bekende handelspos van die Hudson's Bay Company in die 19de eeu. Die Fort het in 1892 dorpstatus verkry en stadstatus in 1907. Fort Arthur, sowat 6 km verder noord, was militêre buitepos. Dit het dorpstatus in 1884 en stadstatus in 1907 gekry.
Daar word graan, ystererts en papier in en uitgevoer vanaf die hawe. Thunder Bay is Kanada se verste westelike punt van die St. Laurenswaterweg.
Bron
wysig- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 22, Bladsy 297.