Tilapia (genus)
Tilapia is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. 'n Kenmerk van die genus is die swart kol op die basis van die dorsale vin en hulle is plantvreters. Dit is 'n gewilde eetvis.
Tilapia | |
---|---|
Oreochromis niloticus (Oreochromis niloticus niloticus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Cichliformes |
Familie: | Cichlidae |
Tribus: | Tilapiini |
Genus: | Tilapia A. Smith, 1840 |
Tipespesie | |
Tilapia sparrmanii A. Smith, 1840
| |
Spesies | |
Sinonieme | |
Chromis Günther, 1862 (non Cuvier, 1814: preoccupied) |
Spesies
wysigDaar is dertig spesies wat aan die genus behoort en vier van die spesies kom in Suider-Afrika voor, naamlik:
- Tilapia guinasana – Otjikoto-kurper
- Tilapia rendalli – Rooiborskurper
- Tilapia ruweti – Okavango-kurper
- Tilapia sparrmanii – Vleikurper
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tilapia (genus).
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Tilapia (genus)