Titaan(IV)chloried
chemiese verbinding
Titaan(IV)chloried of titaantetrachloried is 'n verbinding van chloor met titaan in sy hoogste +4 oksidasietoestand.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Titaan(IV)chloried |
Chemiese formule | TiCl4 |
Molêre massa | 189,71 [g/mol] [1] |
CAS-nommer | 7550-45-0[1] |
Voorkoms | liggeel vloeistof[1] |
Fasegedrag | |
Fase | @150K |
Selkonstantes | a = 967,0(2); b = 647,37(15);c = 968,2(2);β = 102,168(4)°[2] |
Ruimtegroep | P21/c |
Nommer | 14 |
Smeltpunt | -24 °C [1] |
Kookpunt | 136,5 °C [1] |
Digtheid | 1,720[1] |
Oplosbaarheid | reageer met water [1] |
Viskositeit | 0,82 mPa.s @ 20 °C[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 464 [mg/kg] (oraal; rot)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstruktuur
wysigBy 150 K kristalliseer die vaste fase in 'n monokliniese struktuur wat uit tetraëdriese molekules bestaan. Die struktuur is van die SnBr4-tipe. [2]
Chemiese eienskappe
wysigTitaantetrachloried hidroliseer as dit aan vogtige lug blootgestel word en vorm 'n rook van titaandioksied
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 1,8 "SDS Titanium(IV) chlordie". Fisher.
- ↑ 2,0 2,1 Alice Dawson, Andrew Parkin, Simon Parsons, Colin R. Pulham, Amy L. C. Young (2004). "Titanium(IV) chloride at 150 K". Acta Crystallographica Section E. 58 (10).
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)