Tonnabossie
Die tonnabossie [1] (Pavetta harborii S.Moore) is 'n boom wat inheems is aan die noordooste van Suid-Afrika en Botswana.[2]
Tonnabossie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. harborii
|
Binomiale naam | |
Pavetta harborii S.Moore
|
Dit groei in diep sanderige grond en dit is 'n struik of boom van 2,5 tot 6 m hoog.[3] Die plant is giftig en veroorsaak gousiekte wat hartaanvalle onder herkouers tot gevolg het.