Torianiet
Torianiet | |
---|---|
Formule | ThO2 |
Onsuiwerhede | U, Ce, La, Pb |
Kleur | donkergrys, bruinswart |
Streep | grys, grysgroen tot swart |
Glans | harsagtig, submetallies |
Hardheid | 6,5 - 7 (Mohs) |
Ruimtegroep | Fm3m |
Strukturbericht-kode | C1 |
Eenheidsel | a = 5.6 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Torianiet is 'n radioaktiewe mineraal met formule ThO2.[1] Dit kom in pegmatiete en alluviale neerslae voor.[2]
Dit is taamlik seldsaam en word in myne op Madagaskar, Sri Lanka en in Kanada aangetref. Die Kanadese mineraal is gewoonlik uranotorianiet en bevat uraan. Die mineraal het genoeg radioaktiwiteit om selfs in museumkolleksies gevaarlik te wees. Afhanklik van die uraangehalte wissel die aktiwiteit van 17 tot 32 milliröntgen/uur.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "mindat 3944" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
- ↑ "webmineral" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op 13 Julie 2017.
- ↑ "jewelry.org.ua" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2019. Besoek op 13 Julie 2017.