Tritoniopsis elongata
plantspesie
Tritoniopsis elongata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Tritoniopsis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Elandsberg tot by Caledon voor. Daar is tien gefragmenteerde sub populasies waarvan nie een meer as 100 plante het nie. Die plant het habitat afgestaan aan gewasverbouing en voorstedelike ontwikkeling in die Paarl en Wellington omgewing.
Tritoniopsis elongata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | T. elongata
|
Binomiale naam | |
Tritoniopsis elongata (L.Bolus) G.J.Lewis, (1959)
| |
Sinonieme | |
|