Tsitsikammatolbos
Die tsitsikammatolbos (Leucadendron uliginosum subsp. glabratum) is 'n blomdraende struik en subspesie van L. uliginosum, wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap waar dit voorkom in die Tsitsikammaberge en Langkloofberge tussen Avontuur en Kareedouw.
Tsitsikammatolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. uliginosum
|
Subspesie: | L. u. subsp. glabratum
|
Trinomiale naam | |
Leucadendron uliginosum subsp glabratum I.Williams, 1972
|
In Engels staan dit as die Tsitsikamma conebush bekend.
Daar is ook 'n ander subspesie, Leucadendron uliginosum subsp. uliginosum.
Die boom se FSA-nommer is 82.5[1]