Tulsa Internasionale Lughawe

Tulsa Internasionale Lughawe (IATA-kode: TUL, ICAO: KTUL, FAA: TUL) is 'n burgerlike-militêre lughawe in stadsbesit, 8 km noord van die middestad van Tulsa, in Tulsa County, Oklahoma, Verenigde State. Die lughawe is Tulsa Munisipale Lughawe genoem toe die stad dit bekom het in 1929,[2] maar dra sy huidige naam sedert 1963.

Tulsa Internasionale Lughawe
IATA: TULICAO: KTULFAA: TUL
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar/Militêr
Eienaar Stad Tulsa
Operateur Tulsa Airport Authority
Bedien Noordoostelike Oklahoma
Hoogte bo seevlak 677 vt / 206 m
Webtuiste http://www.tulsaairports.com/
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
18L/36R 9,999 3,048 Beton
18R/36L 6,101 1,860 Teer
8/26 7,376 2,248 Beton
Statistieke (2021)
Lugbewegings 86 675
Vliegtuie hier gebaseer 180
Passasiers 2 316 751
Bron: Federale Lugvaartadministrasie
Tulsa Lughawe[1]

Die 138ste vegtervleuel van die Amerikaanse Nasionale Lugwag is gebaseer op die mede-geleë Tulsa Air National Guard Base.[3]

Die lughawe is die onderhoudshoofkwartier vir American Airlines.[4]

Verskeie burgermageskaders vergader by die Oklahoma Air National Guard Base op die noordoostekant van die veld. Daarbenewens is twee burgerlugpatrollievliegtuie gebaseer op Tulsa, 'n Cessna 172 en 'n Cessna 182.

Verwysings

wysig
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2014. Besoek op 30 Augustus 2014.
  2. "Tulsa Preservation Commission "Transportation (1850–1945)"" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2015. Besoek op 14 Januarie 2011.
  3. "138th Fighter Wing, Oklahoma Air National Guard – Geskiedenis" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2016. Besoek op 27 Januarie 2011.
  4. "AMR-Tulsa" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 27 Januarie 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.