American Airlines
American Airlines is 'n groot Amerikaanse lugredery met sy hoofkwartier in Fort Worth, Texas. Dit bedryf 'n uitgebreide internasionale en plaaslike netwerk, met vlugte tussen Noord-Amerika, die Karibiese Eilande, Suid-Amerika, Europa en Asië. Die roete netwerk rondom vyf "hoeksteen"-spille in Dallas/Fort Worth, New York, Los Angeles, Miami en Chicago. Sy primêre onderhoudsbasis is geleë op Tulsa Internasionale Lughawe (TUL).
IATA: | AA |
ICAO: | AAL |
Roepsein: | AMERICAN |
Gestig: | 1934 |
Ondernemingsvorm: | Aandelemaatskappy |
Hoofkwartier: | Fort Worth, Texas |
Hoofherstellughawe: | Tulsa Internasionale Lughawe |
Sleutelpersone: | Doug Parker (President) Robert Isom (HUB) Derek Kerr (HFB) |
Werknemers: | 123 400 (2021) |
Alliansie: | Oneworld |
Bestemmings: | 350 |
Vloot: | 930 vliegtuie |
Webtuiste: | http://www.aa.com/ |
American Airlines is deel van die Oneworld Alliansie en koördineer tariewe, dienste en skedulering met British Airways, Finnair en Iberia in die Atlantiese mark en Japan Airlines en Qantas in die Stille Oseaanmark. Envoy, SkyWest Airlines en ExpressJet Airlines bedryf plaaslike vlugte vir American Airlines onder die American Eagle-merk [1]
Verwysings
wysig- ↑ "American Air signs deal to contract out some flying to SkyWest". The Associated (in Engels). Yahoo! News. 12 September 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 3 Oktober 2012.
Wikimedia Commons bevat media in verband met American Airlines. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |