uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | uThungulu | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN282 | ||
Hoofstad | Richardsbaai | ||
Grootste tale | Zoeloe, Engels | ||
Area | 793 km² | ||
Bevolking | 334 459 (2011) |
Die uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die uThungulu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit:
- eSikhawini
- Empangeni (eMpangeni)
- Felixton
- Ichubo
- Mzingwenya
- Port Dunford
- Richardsbaai (setel)
- Vulindlela