Ultramaraton

(Aangestuur vanaf Ultramarathon)

'n Ultramaraton word gehardloop oor 'n afstand langer as die 42,195 km van 'n standaardmaraton. Tipiese afstande vir ultramaratonne is 50 en 100 kilometer.

'n Hardloper besig met 'n ultramaraton in Wyoming, VSA.

Bekende ultramaratonne

wysig