Umtentweni
Umtentweni is 'n kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê teenaan die Indiese Oseaan en net 2 km noord van die Umzimkulurivier. Die naaste groot dorp is Port Shepstone. Die dorp het sy naam van die Mtentwenirivier gekry; die Zoeloenaam kan op verskeie maniere vertolk word: "die rivier waar die gepunte gras groei" of "die rivier wat glad vloei" of "die rivier met skuimende water".
Umtentweni | |
---|---|
Koördinate: 30°43′S 30°28′O / 30.717°S 30.467°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | Ray Nkonyeni |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,29 km2 (3,20 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 383 |
• Digtheid | 529/km2 (1 370/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 69.3% |
• Indiërs/Asiërs | 7.7% |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 19.7% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 64.7% |
• Afrikaans | 21.3% |
• Zoeloe | 8.6% |
• Xhosa | 2.8% |
• Ander | 2.6% |
Poskode (strate) | 4235 |
Poskode (posbusse) | 4235 |
Skakelkode | 039 |
Die N2 nasionale pad gaan naby die dorp verby.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Umtentweni". Sensus 2011.