Universidade Tecnológica Federal do Paraná
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die UTFPR (Portugees: Universidade Tecnológica Federal do Paraná) is 'n universiteit geleë in Curitiba, Paraná, Brasilië.[1]
Universidade Tecnológica Federal do Paraná | |
---|---|
Logo van die Universidade Tecnológica Federal do Paraná | |
Leuse: | Tecnologia e Humanismo (Portugees) |
Leuse in Afrikaans: | Tegnologie en Humanisme |
Leuse in Engels: | Technology and Humanism |
Gestig: | 23 September 1909 (Skool vir vakleerlinge) 7 Oktober 2005 (universiteit) |
Tipe: | Openbare federale universiteit |
Rektor: | Prof Dr Carlos Eduardo Cantarelli |
Personeel: | 1 697 (koptelling) |
Studentetal: | 21 092 |
Ligging: | Apucarana, Campo Mourão, Cornélio Procópio, Curitiba, Dois Vizinhos, Francisco Beltrão, Guarapuava, Londrina, Medianeira, Ponta Grossa, Pato Branco en Toledo, Paraná, Brasilië |
Kleure: | Geel en swart |
Affiliasies: | RENEX |
Webtuiste: | utfpr.edu.br |
Dit is op 23 September 1909 gestig.[2]
Verwysings
wysig- ↑ (pt) Chapa 1 vence pesquisa junto à comunidade Geargiveer 13 Mei 2012 op Wayback Machine, UTFPR, 30 de março de 2012
- ↑ (pt) Universidade Tecnológica Federal do Paraná - Campus Curitiba Geargiveer 18 Desember 2008 op Wayback Machine
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Universidade Tecnológica Federal do Paraná.
- (pt) UTFPR se webtuiste