Uraantrisulfied
Uraantrisulfied of uraan(IV)sulfieddisulfied is 'n verbinding van uraan in sy +4 oksidasietoestand en swael. Die formule is US3, maar dit kan ook as U4+S2−S22− beskou word.[1]
Algemeen | |
---|---|
Naam | Uraantrisulfied |
Chemiese formule | US3, US(S2) |
Molêre massa | |
CAS-nommer | |
Voorkoms | swart plaatjies of plat naaldjies[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=537,38(14)pm; b=395,98(10)pm; c=903,2(2) pm; β 97,258(3)°[1] |
Ruimtegroep | P21/m[1] |
Nommer | 11 |
Smeltpunt | ontbind peritekties in US2 en swael ~1000°C[2] |
Kookpunt | |
Digtheid | (X-straaldigtheid) 5,822 [g/cm2][1] |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sintese
wysigDie verbinding kan vervaardig word deur 'n reaksie van Cs2S3 en UCl4 in 'n Cs2S3-fluks met AgCl teen temperature van 523K en 923K.
Kristalstruktuur
wysigUraantrisulfied kristalliseer in die monokliniese ZrSe3-struktuur. Dit bevat swaelpare met 'n S-S-bindingslengte van 208,6(4)pm. Die uraanatome het agtvoudige omringing. Die US8-groepe vorm tweevoudig gekapte trigonale prismas, wat in die [010]-rigting vlakke met mekaar deel. Dit vorm lae loodreg op die [001]-rigting.[1]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 Jung-eun Kwak, Danielle L.Gray, Hoseop Yun; James A. Ibers. "Uranium trisulfide, US3" (PDF). Acta Crystallographica Section E Structure Reports. E62: i86–i87. doi:10.1107/S1600536806007409.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ L.R. Morss, Norman M. Edelstein, Jean Fuger, Joseph J. Katz (2010). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (Set Vol.1-6): Volumes 1-6. Springer Science & Business Media. ISBN 9789400702110.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)