Vachellia exuvialis
Plantspesie
Die skilferbasdoring (Vachellia exuvialisx) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is inheems aan Suid-Afrika en Zimbabwe.
Skilferbasdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Vachellia |
Spesie: | V. exuvialis
|
Binomiale naam | |
Vachellia exuvialis (I.Verd.) Kyal. & Boatwr., (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 164.1.[1]