Horingdoring
(Aangestuur vanaf Vachellia grandicornuta)
Die horingdoring (Vachellia grandicornuta) is 'n doringboom wat maklik met die enkeldoring verwar kan word. Hulle verkies droër, vlakker, harde kleigrond. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga asook Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.
Horingdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Vachellia |
Spesie: | V. grandicornuta
|
Binomiale naam | |
Vachellia grandicornuta (Gerstner) Seigler & Ebinger, (2010)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 66. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online