Vachellia kosiensis
plantspesie
Die duinesoetdoring (Vachellia kosiensis) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal voor.
Duinesoetdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Vachellia |
Spesie: | V. kosiensis
|
Binomiale naam | |
Vachellia kosiensis (P.P.Sw. ex Coates Palgr.) Kyal. & Boatwr., (2013)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 172.2.[1].