Van Wyk-se-aalwyn
plantspesie
Die Van Wyk-se-aalwyn (Aloe braamvanwykii) is 'n aalwyn wat endemies is aan Noordwes, waar dit aangetref word vanaf Stella tot Schweizer-Reneke en Wolmaransstad. Die aalwyn is vernoem na die plantkundige Abraham Erasmus van Wyk.
Van Wyk-se-aalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. braamvanwykii
|
Binomiale naam | |
Aloe braamvanwykii Gideon F.Sm. & Figueiredo, 2012
|