Vanderkloof
klein dorpie wat ontstaan het tydens die bou van die Vanderkloofdam
Vanderkloof is 'n klein dorpie wat ontstaan het tydens die bou van die Vanderkloofdam. Dit is geleë op die suidelike oewer van die Oranjerivier, Noord-Kaap, Suid-Afrika. Al die mense betrokke by die bou van die dam het hier gebly. Munisipale status is in 1980 toegeken.
Vanderkloof | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 30°0′S 24°44′O / 30.000°S 24.733°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Renosterberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,91 km2 (1,90 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 228 |
• Digtheid | 250/km2 (600/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 35.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 45.3% |
• Swart mense | 17.8% |
• Ander | 1.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 90.1% |
• Engels | 3.1% |
• Xhosa | 3.1% |
• Tswana | 1.7% |
• Ander | 2.0% |
Poskode (strate) | 8771 |
Poskode (posbusse) | 8771 |
Skakelkode | 053 |
Die Douglas Hey-navorsingsinstituut vir meerkunde en die museum is aan die oewer van die dam geleë. Deesdae is die dorpie 'n vakansieoord. Watersport soos kanovaart, motorbootry en ski word hier beoefen.
Sien ook
wysigBronne
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Vanderkloof". Sensus 2011.