Vangueriopsis
Plantgenus
Vangueriopsis is 'n genus van struike en bome in die Rutaceae familie.
Vangueriopsis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Tribus: | Vanguerieae |
Genus: | Vangueriopsis Robyns, (1928) |
Spesies | |
|
Spesies
wysigDaar is vier spesies wat hoort tot die genus:
- Vangueriopsis lanciflora (Hiern) Robyns
- Vangueriopsis longiflora Verdc.
- Vangueriopsis rubiginosa Robyns
- Vangueriopsis shimbaensis A.P.Davis & Q.Luke