Combretum vendae
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Vendaboswilg)
Die Vendaboswilg (Combretum vendae) is 'n boom wat aan die familie Combretaceae behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo in Venda, die oostelike Soutpansberg, Gombani tot by Thengwe voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 804 km² maar het tans geen bedreigings nie.
Vendaboswilg | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Combretaceae |
Genus: | Combretum |
Spesie: | C. vendae
|
Binomiale naam | |
Combretum vendae A.E.van Wyk, (1984)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 540.3.[1]