Vest-Agder
Vest-Agder is Noorweë se suidelikste provinsie (fylke) wat in die weste aan Rogaland, Aust-Agder in die ooste en noorde en Skagerrak in die suide grens. Die provinsie se kuslyn is 709 vk km lank. Volgens die 2007-sensus het die provinsie 164 759 inwoners. Die administratiewe sentrum van Vest-Agder is Kristiansand.
In 2017 het die Parlement van Noorweë besluit om Aust-Agder en Vest-Agder saam te smelt in een groot provinsie met die naam Agder, effektief vanaf 1 Januarie 2020.[1]
Verwysings
wysig- ↑ (no) Agder fylkeskommune Geargiveer 7 Januarie 2018 op Wayback Machine
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vest-Agder.