Virgilia
plant genus
Virgilia (keurboom) is 'n genus wat tot die familie Fabaceae hoort.[1] Daar is slegs twee spesies wat tot die genus hoort en die twee spesies lyk baie na mekaar. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom slegs in die Wes-Kaap voor. Beide die spesies is deel van die fynbos.
Virgilia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Tribus: | Podalyrieae |
Genus: | Virgilia Lam., (1793) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|