Visspruit
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Visspruit is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei suidoos van die Sudwalagrotte, voordat dit digby die N4-snelweg by Alkmaar by die Krokodilrivier aansluit.
- 270 km oos van Pretoria
Visspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Krokodilrivier |
Monding-hoogte | 702 m |
Koördinate: 25°26′19″S 30°49′6″O / 25.43861°S 30.81833°O |