Vitellariopsis
Vitellariopsis is 'n genus wat hoort tot die familie Sapotaceae.[1] Daar is slegs vyf spesies wat tot die genus hoort. Spesies van die genus kom net in Afrika voor.
Vitellariopsis | |
---|---|
Vitellariopsis marginata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Sapotaceae |
Tribus: | Sapoteae |
Genus: | Vitellariopsis (Baill.) Dubard, (1915) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysig- Vitellariopsis cuneata (Engl.) Aubrév.
- Vitellariopsis dispar (N.E.Br.) Aubrév.
- Vitellariopsis ferruginea Kupicha
- Vitellariopsis kirkii (Baker) Dubard
- Vitellariopsis marginata (N.E.Br.) Aubrév.