Vitex harveyana
Plantspesie
Die rankvingerblaar (Vitex harveyana) is 'n struik of boom wat inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika is. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor.
Rankvingerblaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Lamiaceae |
Genus: | Vitex |
Spesie: | V. harveyana
|
Binomiale naam | |
Vitex harveyana H.Pearson, (1901)
| |
Sinonieme | |
|
Die struik se FSA-nommer is 660.[1] In Engels staan die boom bekend as Scrambling Fingerleaf.